Tuesday, 19 July 2016

My Draak

My draak het baie skerp naels. Sy het blou oë en hulle is groot. Die stert is baie sterk. Vis is my draak se gunsteling kos en haar maag groot is. Die liggaan van my draak is swart en haar vlerke is al kleure van die rëënboog. Pienk is my draak se gunsteling kleure dit is hoekom sy gelukkig is . Haar ore,wenkbroue en neusgate is pienk. Haar rug is rond oranje spykers daarop. My draak het ssneeu wit tande. Skrikwekkend vlamme kom uit haar bek wanneer sy kwaad is . Hardloop is nie haar gunsteling ding nie, want haar bene is kort. Haar tone is lang. Ek is lief vir my draak want sy is vriendelike.